Ons Fasiliteite: 'n Plek om te Floreer

Fasiliteite teen 'n Oogopslag:

Akademies Ontwikkeling Sport & Kultuur
8 Ruim klaskamers
Kodering & Robotika
Eksterne Sportafrigters
Goed ingerigte Biblioteek
Nuwe Klimraam (Grondslag)
ICO-skole Sportdeelname
Inklusiewe Klaskamers
Ontspanningsgeriewe (Intermediêr)
Musieklesse

Ons skool is ’n veilige en verwelkomende leeromgewing waar elke leerder die geleentheid kry om te groei.

Omgewingsbewuste Infrastruktuur

100% Sonkrag:

Ons kampus word volledig deur die son aangedryf.

Eie Waterstelsel:

‘n Selfonderhoudende benadering tot hulpbronne.

Herwonne Innovasie:

Ons Grondslagfase-klimraam en Intermediêre fase-bankies is vervaardig uit herwinbare plastiek—modern, duursaam en omgewingsvriendelik.

Toeganklikheid vir Almal

Ons glo aan ‘n inklusiewe leeromgewing. Daarom is ons kampus toegerus met rolstoelvriendelike klaskamers en badkamers om te verseker dat elke leerder veilig en welkom voel.

Scroll to Top