Ontwikkeling met hart, van grondslag tot sukses.
Ons volg die CAPS-kurrikulum verryk met individuele aandag.
- Sleuteluitkomste:
- Kenmerke:
- Vlot basiese lees- en skryfvaardighede
- Sterk wiskundige begrip van tellings en getalpatrone
- Positiewe sosiale vaardighede en samewerking
- Basiese Christelike waardes en karaktervorming
- Groei in selfvertroue en onafhanklikheid
- Kleiner klasse vir persoonlike aandag
- Kreatiewe projekte en praktiese leeraktiwiteite
- Integrasie van Christelike waardes in alledaagse leer
- Sleuteluitkomste:
- Kenmerke:
- Verhoogde akademiese selfstandigheid.
- Verbeterde geletterdheid en wiskundige vaardighede.
- Ontwikkeling van probleemoplossings- en kritiese denkvaardighede.
- Empatie, respek en Christelike waardes in aksie.
- Betrokkenheid by kreatiewe en praktiese projekte.
- Individuele aandag en ondersteuning vir aandagafleibaarheid
- Integrasie van tegnologie en projekwerk
- Sleuteluitkomste:
- Kenmerke:
- Akademiese vaardighede
- Kritiese en analitiese denke
- Selfbestuur en verantwoordelikheid
- Kommunikasie en samewerking
- Selfvertroue en lewenswaardes
- Empatie, respek en Christelike waardes in aksie.
- Individuele aandag en ondersteuning vir aandagafleibaarheid
- Integrasie van tegnologie en projekwerk
Kleiner klasse vir maksimum fokus
Toelatingsproses & Vereistes
Om te verseker dat ons elke leerder optimaal kan ondersteun, benodig ons die volgende dokumentasie:
Akademiese Rekords:
Nuutste rapport van die vorige skool.
Professionele Verslae:
Pediater, Opvoedkundige Sielkundige, Arbeidsterapeut en (indien van toepassing) Spraakterapeut.
Persoonlike Ontmoeting:
‘n Gesinsgesprek met die skoolhoof.
Let wel: ‘n Basislynassessering word gedoen voor finale plasing. Die finale besluit lê by die Beheerliggaam.
Meer as net Speel: Holistiese Ontwikkeling
Veld & Baan
Sokker, Rugby, Hokkie.
Presisie & Fokus
Tennis, Kruislandloop
Kreatief & Kultuur
Musiek
Moot Akademie Naskoolsentrum
‘n Veilige, gestruktureerde omgewing eksklusief vir ons leerders. Hier fokus ons op huisbegeleiding en ontspanning in ‘n bekende omgewing.
- 012 883 7897
- admin@mootakademie.co.za
- Maandag – Vrydag 07:00 - 13:00
- 535 13de Laan, Gezina, Pretoria
